Vuilspel

ebook

By Bettina Wyngaard

cover image of Vuilspel

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Niemand spreek haar as Nicola de Wee aan nie. Vir Blackie, die kollega in wie se plek sy telkens bevorder word, is sy "ounooi"; vir Peters, wat onredbaar beenaf op haar is, is sy "kaptein"; haar priestervriendin Sally noem haar "Nic". Dis net die Khayelitsha-stasiebevelvoerder vir wie sy "kaptein De Wee" heet.Die nag toe hulle na 'n brandende voertuig uitgeroep word, kon kaptein De Wee nie droom dat dit Thandi se motor is nie, dat sy later haar grusaam verminkte lyk sou moes uitken, en watter verreikende uitwerking die moord op haar vriendekring sou hĂȘ nie. Allermins dat sy uiteindelik die ondersoek na die moord sou moes lei. Maar om die agt moordenaars op te spoor en hul motief te ontrafel, is nie die enigste uitdaging waarvoor Nicci in hierdie ongewoon verweefde misdaadroman staan nie. Sy het self 'n geheim wat sy slim verdoesel. Tot die aand dat sy en Blackie en Peters 'n potjie maak.

Vuilspel